WHO WE ARE • WIE IS ONS?
Our club
We’re a group of energetic people who enjoy good company, exercise and fun adventures in the great outdoors. Our club has an enthusiastic committee of dedicated volunteers who plan, help organise and often act as leaders of hikes. Most of us live in or around Stellenbosch.
The Stellenbosch Hiking Club organises a large variety of day and weekend hikes in the Western Cape. The distinct grading of hikes assists the prospective hiker in choosing a suitable hike from those offered, depending on his or her fitness and fancy for adventure.
There are so many wonderful places to hike in the Western Cape and Southern Africa. Up mountains, in valleys, down rivers, along the sea, in the desert, so much to see! We enjoy the exercise, the good conversations, the interesting people we meet, the adventure and the fresh air.
Ons klub
Ons is ’n groep energieke mense wat goeie geselskap, oefening en lekker avonture in die vrye natuur geniet. Ons klub het ’n entoesiastiese komitee bestaande uit toegewyde vrywilligers wat die uitstappies beplan, organiseer en ook dikwels lei. Die meeste van ons woon in of in die omstreke van Stellenbosch.
Die Stellenbosch Voetslaanklub organiseer ‘n groot verskeidenheid dag- en naweekuitstappies in die Wes-Kaap. Die duidelike gradering van stappe maak dit vir die voornemende stapper maklik om, afhangende van sy of haar fiksheid en avontuurlus, ‘n keuse te maak uit die program van stappe wat beplan word.
Daar is so baie wonderlike stapplekke in die Wes-Kaap en Suid-Afrika. Bo in die berge, in valleie, met riviere af, langs die see, in die woestyn, so veel om te sien! Ons geniet die oefening, goeie geselskap, interessante mense wat jy ontmoet, die avontuur en die vars lug.
WhatsApp groups
Friends of the Stellenbosch Hiking Club
A WhatsApp group only for information pertaining to the Hiking Club and Programme. Members and visitors are however invited to post alternative hikes that they will be leading.
Social Club
A WhatsApp group for sharing hiking news, special birthday congratulations, get well wishes, selling of hiking gear etc.
For each hike
WhatsApp groups will be set up for each individual hike, so that last minute information and photos can be shared.
WhatsApp-groepe
Vriende van die Stellenbosch Voetslaanklub
‘n WhatsApp-groep legs vir inligting rakende die Stapklub en -program. Lede en besoekers word egter uitgenooi om alternatiewe staptogte te plaas wat hulle sal lei.
Sosiale Klub
‘n WhatsApp-groep wat gebruik kan word vir die deel van stapnuus, spesiale verjaarsdaggelukwense, ander wense, verkoop van staptoerusting, ens.
Vir elke staptog
WhatsApp-groepe sal vir elke individuele staptog opgestel word, sodat inligting op die laaste oomblik gedeel kan word, en foto’s na die tyd gedeel kan word.
Club history
Download and read our club history.
Klub geskiedenis
Die klub geskiedenis kan hier afgelaai en gelees word.
Committee
Please consult the Information & Hiking Programme for the current committee members and contact details.
Komitee
Raadpleeg asseblief die Inligting & Stapprogram vir die huidige komiteelede en kontakbesonderhede.
Hike leaders
Our hike leaders are experienced club members who organise and lead the hikes. If you’re joining us for a hike as a visitor, please let the hike leader know. Hike leaders are indicated in the hiking programme that is included in the Information & Hiking Programme.
Stapleiers
Ons stapleiers is ervare klublede wat die stappe organiseer en lei. Indien u aan ’n stap wil deelneem, laat weet die stapleier. Raadpleeg die stapprogramme wat ingesluit is in die Inligting & Stapprogram om te sien wie die stapleier is.